top of page

Blinde Geloof

Kan ons hierdie dinge glo? Ds Gustav Opperman Joh 20

Twee Bybelse gebeure is vandag in die geding. Veral twee Bybelse verhale word vandag bevraagteken: die skepping en die opstanding. Kan hierdie dinge waar wees? Hoe kan ons hierdie dinge vandag nog glo? Ons wat niks gesien het nie? Woordverkondiging: Johannes 20 Ds Gustav Opperman  @Woorde uit sy Woning  Die Nasarener Jesus het op die derde dag na sy kruisiging opgestaan ... opgestaan uit die dode ... Kan hierdie dinge waar wees ? Kan dit steeds waar wees ? terwyl die mens se kennis van die wetenskap so ongelooflik uitgebrei het ... terwyl fossiele en opgrawings vir ons tog so duidelik wil sê: miljoene en miljoene jare ... nie ses dae nie ... maar jare der miljoene ...? Kan dit waar wees terwyl die Bybelwetenskap soveel vordering reeds gemaak het ...? Ons weet mos ... ons kan mos sien dat hierdie opstandingsverhaal net ‘n verbeeldingsvlug was ... ‘n mite geskep deur die koorsige brein van oorywerige dissipels ... die eerste gemeente wat ten alle koste wou hê dat hulle Messias voort moes lewe ... Bron: Johannes 1:1-14; Johannes 20:1-10; 1 Johannes 1:1-4 Teks: Johannes 20:8c,9 Hy het gesien en geglo, want hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Hy uit die dode moes opstaan nie. Blinde Geloof - Kan ons hierdie dinge glo? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 09 19

 

Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. However, you must include the following information in your video description: Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ YouTube may also credit the artist and link the Audio Library from your video. Please note that the license’s attribution requirements also apply if you use this audio track in videos outside of YouTube. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page