top of page

Bid vir die Vyand

Preek Jeremia 29 - Woorde uit sy Woning

Bid vir Babilonl! Dis darem ’n taai toffie om te sluk! Die HERE kan my netsowel vra om vir Luthuli-huis te bid, of vir hierdie korrupte land se regerende party met al sy meelopers. Ja, dis mos hoe baie van ons mense vandag voel. Hulle bly nog hier, maar die land het vir hulle vreemd geword. Hulle is nou vreemdelinge in hulle eie geboorteland. Maar bid vir Babel? Nee! Woordverkondiging: Jeremia 29, ds Gustav Opperman. Bid vir diegene, wat alles van jou weggeneem het, bid vir diegene wat jou tempel geplunder het, bid vir diegene wat jou in ballingskap weggevoer het? Die maatskappy is so getransformeer, daar was nou al soveel sogenaamde “regstellende aksie” dat die land totaal onherkenbaar geword het. En oral is daar verval en verwoesting. Ons bly nog in hierdie land, maar ons is vir alle praktiese doeleindes binnelandse ballinge. Bron: Jeremia 29 Bid vir die Vyand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 07 25 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 146
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page