top of page

Bewe jy vir die Here se woord?

Preek Jesaja 66 - Woorde uit sy Woning

Tussen die miljoene mense op aarde is daar een mens wat die HERE se aandag kry: hy wat arm is, nederig is, sy wat haarself voor God verootmoedig, wat berou het oor haar sonde, wat verslae is van gees, en hy wat bewe vir sy Woord. Woordverkondiging Jesaja 66, ds Gustav Opperman,. Die HERE soek nie blyplek in die kerkgeboue met die hoogste torings of met die grootste orrel nie. Ons kan Hom ook nie uit die hemele neerbring en in enige gebou in hok of inboks nie ... maak nie saak hoe spoggerig daardie huis is nie ... Nee ... Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou. vra die HERE? Dis amper asof Hy sê Hy soek om so huis te vind ... ten spyte van al die mens se pogings om groot en indrukwekkende huise te bou. sien die HERE hulle nie raak nie, wonder Hy waar hulle te vinde is? Uiteindelik kom bly Hy in ‘n klein plekke ... ‘n klein plekke ... en dit is in hierdie hartjie van my, hierdie verbryselde hart van my. Bron: Jesaja 65, 66 Bewe jy vir die Here se woord? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 09 27 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 329
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page