
Bewaar my van die Bose!
Ps 141 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Here, stel 'n wag voor my mond! Bewaar die deur van my lippe! Nie net nou, hier wanneer ek bid nie, maar ook wanneer ek optree en begin praat oor my vyande en oor die probleme en die dinge wat rondom my is wat my bedreig. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 141
Opnamedatum: 2020 01 27
Musiek gebruik in hierdie video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 74:1,15,16 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
3) Ps 141:3,4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan
4) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/