top of page

Bewaar die saligmakende Woord
(Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Mensesiele is op die spel, Geliefdes. Ons ewigheidbestemming is op die spel en dit sal alles bepaal word deur Woorde: die woorde wat ons lees, die woorde wat ons hoor of nie hoor nie; die woorde wat ons of glo of nie glo nie. Daar is ‘n getroue en waaragtige Getuie, Jesus Christus en dan is daar diegene wat sy Woord aanvaar en bewaar.
Bron: Lees Openbaring 1 en 13
Teks: Op 1:3 Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.
Tema: Bewaar ons saligmakende Woord
Psalms: 138:1,4; 89:3,6; 40:3,4; 18:1,4.
bottom of page