top of page

Bewaar die binnekamer!

Preek Psalms 128 Heidelbergse Kategismus 41 - Woorde uit sy Woning

Die satan weet: Die oomblik as God se huis voltallig is, is sy tyd verby. Daarom sal hy al sy mag inspan om die heilige eenwording tussen man en vrou te belemmer, om te verhoed dat daar gelowige kinders in hierdie wêreld gebore word. Daarom sal hy al sy mag inspan om dit wat aan God toegewy is, te ontheilig. Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Hierdie is die 51ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. youtube.com/c/WoordeuitsyWoning U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Psalm 128, Spreuke 5,6 HK 41 Bewaar die binnekamer! HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#51 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 04 15 Hierdie Bybelstudiereeks kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Musiek Intro: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Musiek: Outro Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 381

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page