top of page

Beset die Oorkant!

Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Jan van Riebeeck het gebid en daardie gebed is vir ons in die geskiedenis-boeke opgeteken. Jan van Riebeeck het gebid dat die Here hulle moes help  om die “ware gereformeerde Christelijcke Leere” in hierdie donker kontinent in te dra. Dis die eerste gebed van en vir hierdie land. Die eerste en ook die bepalende gebed! Woordverkondiging: Mar 4, ds Gustav Opperman GK Colesberg.  


Bron: Markus 4 

Opnamedatum: 2024 03 03  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page