
Belydenis van 'n Droster
Jona 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Maar Jona ... so begin hierdie geskiedenis. Maar Jona word egter vervolg met: maar die HERE! Maar die HERE werp ‘n sterk wind oor die see. Woordverkondiging: Jona 1, Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Bron: Jona 1
Opnamedatum: 2024 07 21
Lees Jona 1-17
Teks: Jona 1:9 Ek is ‘n Hebreër, en ek vrees die HERE, die God van die hemel, wat die see en die droë land gemaak het.
Tema: Die belydenis van ‘n droster Psalms: 89:1,6; 36:2,3; 139:1,2; 139:9,12. Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/