top of page

Belê in die hemelse rekening

Afskeid Filippense 4 - Woorde uit sy Woning

Ons gemeentelike aksies het die naweek van 27 Februarie 2022 ‘n hoogtepunt bereik. Eintlik is dit al 'n geruime tyd aan die gang, 'n geruime tyd waarin daar vleis versamel is, 'n hele paar dae waarin daar vleis verwerk is, konfyt gekook is, terrein opknappingswerk gedoen is. Etes bedien is. Die gemeente het goed meegeleef. Baie het bygedra. Sommige het sommer baie goed bygedra. Baie het gewerk. Sommige het sommer baie hard gewerk. Afskeidspreek 2, ds Gustav Opperman. Ons Here is die getuie van hoeveel werk al hier ingesit is, van hoe lank daar party keer gewerk was, van hoeveel kilometers daar gery was. Die hemelse Boekhouer weet. Paulus begin sy brief aan die Filippense deur God te dank. Hy dank God vir hierdie gemeente se meelewing, hulle betrokkenheid by die Woordbediening. Daar is blydskap in sy hart oor hulle gemeenskap met die evangelie van die eerste dag af tot nou. Die apostel Paulus is dankbaar ... dankbaar en aangedaan. Net soos hierdie Woordbedienaar wat voor u staan, dankbaar en aangedaan is. Bron: Filippense 1:1-14, 4:10-23 Belê in die hemelse rekening Ds Gustav Opperman Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Intro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro: Music used obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ position: 1
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page