top of page

As ek my deel doen, sal ek anderkant uitkom?

Preek Psalms 40 Heidelbergse Kategismus 24 - Woorde uit sy Woning

Dis nie net ons ongeregtighede wat ons gedurig inhaal nie. Dis ook ons geloof wat ons so dikwels in die steek laat. En dit gebeur wanneer ons op onsself vertrou, wanneer ons begin dink dat as ons net ons deel doen, dan sal ons anderkant kan uitkom! Jesus Christus het sy deel aan die kruis gedoen. Nou moet ek net my deel doen, dan sal ek staande bly! Hierdie is die 35ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Die duimdruk om by direk by hierdie Kategismus Troosreeks uit te kom, is: Troos uit die Psalms PLptUYi1TvSsqCGT3V43AHTRf6RDGRkKZl Bron: HK 24 Vraag 62 64 Psalm 40 Bely uit die Psalms Troosreeks #35 Gered tot goeie werke. As ek my deel doen, sal ek anderkant uitkom? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2017 12 10 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Openingsmusiek: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 493

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page