top of page

Aborsie Selfdood Ons vergryp aan God se lewe!

Preek Génesis 4 Heidelbergse Kategismus 40 - Woorde uit sy Woning

HK Sondag 40 Génesis 4 Ons vergryp aan God se lewe! Teenoor die gees van die tyd waarin ons leef handhaaf die Skrif die waarde van die menslike lewe. Teenoor die moordgees en selfmoordgees, teenoor die onwettig moorde, maar ook die gewettigde moorde, soos aborsie ... hef die Skrif en die belydenis 'n skild op vir beskerming van die menslike lewe. Jy mag nie doodslaan nie! Wanneer die mens hom doelbewus vergryp aan die lewe ... die lewe van 'n ander mens of sy eie lewe… dan vergryp hy hom aan dit wat na die beeld van God geskape is. Dan tas hy God self aan. Dit is nie net ons moorddade wat die belydenis vermeld nie. Hier word ook geskryf van moordgedagtes , moordwoorde , moordgebare. Op God se weegskaal weeg hulle net so swaar soos die bloeiende wonde. God haat die haat. God eis dat ons ook die haat sal haat. Net soos dit ons plig is om die liefde lief te hê. Daarom moet ons ons naaste liefhê. Vir geen ander rede as dat God hom 'n staanplek langs ons gee nie. position: 755
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page