top of page

99) Bruikbaar vir die HERE!

(Volledige Erediens: Luk 4,5) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees: Luk 4:31-5:11

Teks: 5:11  En nadat hulle die skuite aan land gebring het,  het hulle alles verlaat en Hom gevolg. 

Tema: In Christus se net 

Psalms: 118:1,2; 118:12,14; 111:2,3; 111:4,5; 147:1,2 

Agtergrond tot die preek: Miskien is daar hier onder ons , vandag een of miskien drie, wat na vandag op ons knieë sal gaan en bely: "Here, U is gans te heilig vir my! Ek is 'n diep sondige mens!" Om dan van die Here te hoor: Moenie vrees jy nie. Jy, juis jy sal vir my baie bruikbaar wees!

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page