top of page

97) Die fondamente is omgekeer! Wat nou?

Volledige Erediens: Ps 11 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Psalms 10,11 en 12 

Teks: Ps. 11:3 As die fondamente omgegooi word,  wat kan die regverdige doen? 

Psalms: 138:1,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. 

Tema: Psalms God sien en God oordeel Agtergrond tot die preek: Die afgelope week het ons gehoor van 'n verskriklike sluipmoord van 'n baie bekende persoon in Amerika. Dis die probleem van die omgekeerde fondamente. So vandag vra ons,  saam met u vra ek die HERE vandag: As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page