top of page

91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens

Ps 42) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Psalm 42        

Teks 42:6  Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? 

Tema: Onrustige siel Psalms:84:1,3; 42:1,2; 42:3,4; 42:5,7. 

Agtergrond tot die preek: Die oomblik as jy jou geloof in hierdie wêreld begin bely, dan begin jy hierdie stemme hoor. Die ateïs vra: Waar is jou God? Die evolusionis vra: Waar is jou God? Die heiden met al sy sigbare afgode rondom hom, sy ikone, sy sportgode, sy seksgode, sy politieke messiase, wil weet: Waar is jou God? Ons sien dan niks! En as jou God daar is,hoekom het jy dit so moeilik? As jou God ‘n werklikheid is, hoekom gaan dit so swaar met jou?  


274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page