top of page

88) Wat vra die Here? (Volledige Erediens:

Luk 3) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Luk 3:1-20 

Teks: 3:10 Die skare het hom gevra en gesê: Wat moet ons dan doen? 

Tema: Wat sal ons doen ? 

Psalms:100:1-4; 24:4,5; 24:2,3; 18:12,14; 25:4,6 

Agtergrond tot die preek: Waar is die genade in jou prediking, Johannes? Ons wil so graag genade-prediking hê, dominee Johannes! En as daar nou iemand by u huis opdaag,  of as ons oor die Whatsapp kanaal sou verneem, as daar nou iemand by hierdie gemeente opdaag en ons waarsku dat daar 'n verskriklike vuur aan die kom is, is dit nie genade nie? Lê die genade nie juis daarin nie dat ons die waarskuwing betyds ontvang het nie?  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 100; 24 en 18: Opname GK Colesberg gemeente; orrelis: Nicolaas Vorster

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page