
86)Wat soek jy nog by die kerk? (Volledige Erediens
2Tim 4;Joh6) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Joh 6:22-71; 2 Tim 4:1-5
Teks: Joh 6:67 Toe sê Jesus vir die twaalf: "Wil julle nie ook weggaan nie?"
Tema: Wat soek jy vandag nog by die kerk?
Psalms: 95:1,2; 95:3,4; 107:1,3; 72:2,3,10;
Opnamedatum: 2025 04 27
Agtergrond tot die preek: Daar is geen Persoon, geen God wat groter aanstoot gee nie as die Persoon van ware Jesus nie. Daardie Persoon en sy Woord sê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe (6:47). Net die wat in Hom glo! 1)
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/
3) Ps 95, 107 & 72: GK Colesberg gemeentesang; Orrelis: Nicolaas Vorster