top of page

8) Die prediking tref diep
Hand 2:37 Bybelstudie uit Handelinge Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Die ware prediking bereik die hart van die sondaarmens, maar nie almal nie. Net dié wie diep in die hart getref is. Volg Woensdae die Bybelstudiereeks uit Handelinge: Die Gees aan die werk. Bron: Handelinge 2:37-47
Opnamedatum: 2023 11 14
Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 ester.vdeventer@gmail.com Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
bottom of page