top of page

74) Bekeer Betyds! (Volledige Erediens)

Jes 55 Luk 13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Prk Luk 13  

Lees: Jes 55:6-11 Luk  12:53 -13:9 

Tema: Verdiende of onverdiende loon? 

Teks: Luk 13:3 Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.  Psalms:107:1,3;139:1,13; 67:1,2,3; 81:11-15. 

Agtergrond tot die preek:  Bekering beteken om heelhartig, sonder voorbehoud die Messias van Israel as jou Verlosser in die geloof te omhels. Dis rondom hierdie bekering, of gebrek daaraan dat jou ewige toekoms afhang. Ons weet mos: Jy is of vir Jesus,of jy is teen Hom. Hy is of jou Verlosser, of Hy is jou teëstander.   

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 107 & 139: GK Krugersdorp 

4) Ps 67 & 81: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page