
69) Die Satan versoek ons
(Volledige Erediens) Deu 8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Lees: Deu 8; Mat 3:13-4:11
Teks: Mat 4:1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.
Tema: Geen kortpaaie in die woestyn nie.
Psalms: 2:1,6; 25:4,6; 91:1,6; 146:3,5,6
Agtergrond tot die preek: Onthou dit die dag wanneer u in u woestynbestaan wanhopig wil raak. Onthou dat u Verlosser, u Leidsman, die Voleinder van u geloof die woestyn ken. Hy was self daar.
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Psalm 146:3,5,6: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.
3) Psalm 2 & 91 GK Centurion Sang en Orrel (met dank)
4) Psalm 25: GK Krugersdorp
5) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/