top of page

68) Die Doodsengel gaan verby

(Volledige Erediens) Eks 12 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Eks 11:1-12:14

Teks: Eks12:13  die bloed sal vir julle ’n teken wees aan die huise  waarin julle is:  as Ek die bloed sien,  sal Ek by julle verbygaan ... 

Tema: Die HERE het ons oorgeslaan 

Psalms: 118:1,7; 81:1,6,11; 105:3,4; 105:5,20.    

Agtergrond tot die preek: As die situasie in hierdie land maar net wil verbygaan! As hierdie siekte-toestand maar net wil verbygaan! As hierdie droogte maar net wil verbygaan! As dit maar net wil verbygaan, of my oorslaan soos ek tydens die Covid-pandemie drie jaar gelede oorgeslaan is, soos ek oorgeslaan is tydens die motorongelukke waarin ek al was. Ander het omgekom, maar nie ek nie.  Nou is die vraag: Hoekom sal die onheil my verbygaan? Hoekom sal ons oorgeslaan word? 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page