top of page

67) Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 51 Vr 126 Vyfde Bede: Vergewe en Vergewensgesind Ds Faan Smit

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  Laai die gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af om al die vorige video’s in hierdie reeks gerieflik op een plek te kry.


Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 51 

Vraag 126:  Wat is die vyfde bede? 

Antwoord:  Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.  Dit is:  Reken ons, arme sondaars, al ons misdade asook die boosheid wat ons nog aankleef, ter wille van die bloed van Christus, nie toe nie (a).  Ons bid dit van U omdat ons hierdie bewys van u genade in ons vind:  dat ons die ernstige voorneme het om ons naaste van harte te vergewe (b). (a) Ps 51:3;  143:2;  1 Joh 2:1;  Rom 8:1.  (b) Matt 6:14


Opnamedatums: 2023 02 16  

Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page