top of page

66) Draai of Braai?

(Volledige Erediens) Jer 5 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron:  Lees Jer 2:31-3:5; 5:21-29 

Teks: 2:32  Kan 'n jonkvrou haar versiersel vergeet,  'n bruid haar pronkgordel?  Maar my volk het My vergeet, dae sonder getal. 

Tema: Die sê word gekanselleer deur die doen. 

Psalms: 105:1,4; 105:23,24; 45:1,2; 45:9,10. 

Opnamedatum: 2025 02 09 

Agtergrond tot die preek: Elkeen moet homself afvra: Is ek van voorneme om van nou af "opreg voor God se wandel"? Dis eintlik 'n ondersoek na ons hartsgesindheid. Wil ons opreg voor God wandel? Voorbereiding: Jer 5 Ds Gustav Opperman GK Philippolis.  

 Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

1) Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Ps 105, & 45: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page