top of page

64)Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 48 Tweede Bede Vr 123 Bid vir die werk van 'n Koning Ds F Smit

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb


Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 48 

Vraag 123:  Wat is die tweede bede? 

Antwoord: Laat u koninkryk kom.  Dit is:  Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a).  Bewaar u kerk en laat dit groei (b).  Vernietig die werke van die duiwel, elke mag wat teen U opstaan, en alle kwaadwillige planne wat teen u heilige Woord bedink word (c), totdat die volkomenheid van u ryk kom (d), waarin U alles in almal sal wees (e). (a) Ps 143:10;  119:5;  Matt 6:33.  (b) Ps 51:20;  112:6.  (c) 1 Joh 3:8;  Rom 16:20.  (d) Op 22:20;  Rom 8:22, 23.  (e) 1 Kor 15:28.  

Opnamedatum: 2023 02 09  

Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page