top of page

63)Wees verseker van julle uitverkiesing
(Volledige Erediens) 1Thess1 G Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: 1 Thess 1.4
Lees: Hand 17:1-10; 1 Thess. 1:1-10
Teks: 1 Thess 1:4 ons weet van julle verkiesing, broeders wat deur God bemin word.
Tema: Verseker van uitverkiesing
Psalms: 48:4,5; 32:1,3; 32:4,5; 118:10,11
Opnamedatum: 2025 01 05
Agtergrond tot die preek: Die uitverkiesing bly maar ‘n probleem. ‘n Moeilike onderwerp. Baie kerkmense wil liefs nie daaroor praat nie. Hulle sal geloof eerder net in terme van ‘n persoonlike keuse wil beskryf. “Ek het besluit om my hart vir die Here te gee.” Dis iets wat mens dikwels hoor.
bottom of page