top of page

62) Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 46 As jy bid, sê: Onse Vader! Ds F Smit @WoordeuitsyWoning

Heidelbergse Kategismus Sondag 46 

Vraag 120:  Waarom het Christus ons beveel om God as ons Vader aan te spreek? 

Antwoord:  Sodat Hy heel aan die begin van ons gebed in ons die kinderlike vrees en vertroue op God sal wek.  Dit moet die grond van ons gebed wees, naamlik dat God deur Christus ons Vader geword het, en dat Hy ons veel minder dit wat ons van Hom in die geloof bid, sal weier as wat ons vaders aardse dinge ons ontsê (a). (a) Matt 7:9-11;  Luk 11:11-13. 

Vraag 121:  Waarom word hier bygevoeg:  wat in die hemel is? 

Antwoord:  Sodat ons van die hemelse majesteit van God nie aards moet dink nie (a) en van sy almag alles verwag wat ons vir liggaam en siel nodig het (b). (a) Jer 23:23, 24;  Hand 17:24, 25, 27.  (b) Rom 10:12.  


Opnamedatum: 2023 02 07  

Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page