
55) Die Psalms, ons vergete rykdom
(Volledige Erediens) Ps 147 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Skrifgedeelte: Psalm 147
Teks: 147:1 Loof die HERE, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; ’n loflied is gepas!
Tema: Die Psalms, ons vergete rykdom ...
Psalms: 146:1,2,3; 147:1,2,3; 147:4,5; 147:6,7
Agtergrond tot die preek: Waarin sien ons die armoede onder die gereformeerde Afrikaners vandag? Lê dit in die eens pragtige kerkgeboue, op die platteland maar ook in die stede, wat nou besig is om te verval, of alreeds verkoop is. Vervalle of verkoopte geboue, krimpende oumens gemeentes, leë kinderlose kerkbanke. Ja, dit is sekerlik aanduidings van armoede, maar dit is nog nie die uiterste armoede nie.
Opnamedatum: 2024 11 24
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) Psalm 146
3) Psalm 147: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. Met dank.
4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/