
54)Christus, vanselfsprekend groot
(Volledige Erediens) Gen 14 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Gen 14:17-20; Heb 7
Teks: Heb 7:4 Let nou op hoe groot hierdie man was …
Tema: Christus, vanselfsprekend groot
Psalms: 72:1,2,6; 34:6,7; 48:1; 23:3; 116; 72:10,11
Agtergrond tot die preek: Jesus Christus was en is ook Priester volgens die orde van Melgisedek. Priester sonder begin en sonder einde, Priester vir ewig. Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree. Opnamedatum: 2024 11 17
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Ps 72: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.
3) Sang en Orrelbegeleiding: (met dank) Ps 34:6,7 & 48: GK Centurion Sang en Orrel
4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/