
5) Christus afgesonder
(Volledige erediens) Sag 13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees: Sagaria 13; Markus 14:27-52
Teks: Mar 14:50-51 Toe het almal Hom verlaat en gevlug. En ‘n sekere jongman met ‘n linnedoek om sy naakte lyf het Hom gevolg; en die jongmanne het hom gegryp, maar hy het die linnedoek laat staan en naak van hulle weggevlug.
Tema: Christus afgesonder
Ps. 146:1,2,8; 103:7,11; 89:6,17; 40:3,8.
Agtergrond tot die preek:
Dit is daar vyfhonderd jaar vantevore so neergeskryf, sodat die lesers van die Ou Testament - die wat dit destyds gelees het- nie hulle oë sal afhaal van die Messias nie, sodat niemand hulle oë sal afhaal van die Verlosser, Jesus Christus nie. Ook nie ons nie, ons wat vandag steeds tot die taak van tempelbou opgeroep word, sodat ons nie ons oë sal afhaal van die Goeie Herder nie.
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/