top of page

46) Waarom weifel jy?

(Volledige Erediens) Mar 5 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Mar 6:14-29; Luk 23:1-12 Mar 6:20 (laaste deel)  (Herodes) het graag na hom geluister. Tema: Waarom weifel jy? 

Psalms: 48:1,4; 130:1,2; 40:4; 119:7,8  

Agtergrond tot die preek: 

En nou is die vraag:  Hoe lank kan ons op twee gedagtes hink? (1 Kon 18:21) Miskien ‘n dag of week lank ? Dalk net ‘n tyd ... of dalk ‘n hele leeftyd ? Hoeveel uitstel is daar op die besluit wat die ewigheid sal bepaal? Die besluit moet geneem word.  Daar is dikwels een, een uitstaande sonde wat tussen die toehoorder en sy besluit vir die evangelie staan. Een uitstaande sonde wat daardie blokasie vorm, daardie boesemsonde wat ek nie kan afskud nie al wil ek ook, daardie boesemsonde wat maak dat ek weifel ... en weereens weifel.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page