
45) Wag op God!
(Volledige Erediens) Gen 40 Ps 105 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Prk Gen 40
Lees Gen 40; Ps 105:1-22
Teks 40:14a Hou my tog net in gedagte ....
Tema: Wag op God
Psalms: 105:5,6; 42:6,7; 48:4,5; 130:3,4
Agtergrond tot die preek: Hou my tog net in gedagte! Geliefdes, hoeveel keer het u nie al so uitgereik nie? daar vanuit u persoonlike gevangenis? die lewensgat waarin u lĂȘ? Hoeveel keer het u nie al u vingers deur die tralies uitgesteek nie na vriende ... na familie ... na verbygangers ... na u predikant ... wie ook al ... en gevra ... Hou my tog net in gedagte!
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/