top of page

45) Teen die Een Ware God

(Bybelstudie uit Hand 19:23) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Ons is nou al so gewoon daaraan om te hoor van "Moeder Natuur", maar dit is alles dinge wat die ware God terg. In Israel se tyd het die Here gesê: Julle terg my met hierdie dinge! Julle weet goed genoeg daar is geen god behalwe die ware God, maar julle speel met hierdie dinge en julle maak asof dit niks is nie en julle dink julle kan ongestraf daarmee voortgaan! Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page