top of page

44) Wat is die Here se wil?

(Volledige Erediens) Mat 6 HK 49 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: HK Sondag 49 Wat is die Here se wil?    

Lees: Mat 6:9-13; Op 4,5  

Teks: Mat 6:10  Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde  

HK Sondag 49  Vraag 124: Wat is die derde bede? 

Antwoord:  Laat u wil geskied,  soos in die hemel net so ook op die aarde.   Dit is:  Gee  dat ons en alle mense ons eie wil prysgee  om aan u wil, wat alleen goed is,  sonder enige teëpratery gehoorsaam te wees,  sodat elkeen sy amp en beroep  net so gewillig en getrou kan beoefen  en uitvoer soos die engele in die hemel 

Tema: Die Here se wil 

Psalms: 95:1,2,4; 40:4; 119:22,26; 119:33,39  

Agtergrond tot die preek:  Ons is die heiliges  wie se gebede instrumenteel is in die voltooiing van die wêreld geskiedenis. Waarvoor moet ons dan bid?  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: 

Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

 Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page