top of page

42) Van Goud tot Kaf

(Volledige Erediens) Daniel 2 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Daniël 2 

Teks:2:37 In die dae van dié konings sal die God van die hemel ’n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ’n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan 

Tema: Van Goud tot Kaf 

Psalms: 68:1,15; 25:5,6; 2:6; 46:3,6  

Agtergrond tot die preek: hoekom word ons vandag herinner  aan woorde van die profeet Daniël? Omdat ons nou, in hierdie tyd, voor ons oë hierdie professie in vervulling sien gaan.  


Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Orrelbegeleiding: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page