top of page

41) Die Spyse van die Ewige Lewe

(Volledige Erediens) Joh 6 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Prk Joh. 6        

 Lees: Joh 6:22-35; 48-59 

Teks: Joh. 6:53  En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle,  as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet  en sy bloed nie drink nie,  het julle geen lewe in julleself nie. Tema. ‘n Ete uitnodiging wat ons nie mag afwys nie. 

Psalms:146:1,5; 146:6,8; 105:21,22; 102:8,11  

Agtergrond tot die preek: Lewe is immers net moontlik  daar waar daar versoening is by God.  Sonder versoening met God  bly die toorn van God op die mens  sonder versoening bly ons kinders van die dood.  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) 150 Psalms Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za Net orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page