top of page

4) Langs die weg van gebed
Hand 1:15-26 Bybelstudie uit Handelinge Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Die algemene atmosfeer in hierdie tyd opgesom: Eendragtig. Volhardend. Gebed en Smeking. Die Heilige Gees gaan uitgestort word. Die Here Jesus Christus het vir vir hulle gesê, maar dit gebeur ook langs die weg van gebed. Net soos Jesus Christus se wederkoms ook langs die weg van gebed sal gebeur.
Bron: Handelinge 1: 15-26
Opnamedatum: 2023 10 03
bottom of page