top of page

4) Die Drie Enige God aan die werk

(Volledige Erediens) Luk 22 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Luk 22:54-62 

Teks: 22:60b-62 En onmiddellik, terwyl hy nog praat,  het die haan gekraai.  En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk,  en Petrus het die woord van die Here onthou  wat Hy vir hom gesê het:  Voordat die haan kraai,  sal jy My drie maal verloën.  En Petrus het buitentoe gegaan  en bitterlik geween. 

Tema: Die Drie-enige God altyd aan die werk vir ons verlossing 

Psalms: 118:12,14; 107:1,3; 33:5,6; 18:1,14.  

Agtergrond tot die preek: Ons volg die Here Jesus verder op sy lydensweg dieper die nag in. Al hoe dieper word Hy omsluit, al hoe vaster word Hy geboei, al hoe duideliker word Hy beledig, Hy word geheel-en-al verlaat. Onbeskroomd word Hy deur die voorste van die disspels verloën. Ons volg Hom, nie omdat ons, die Man van Smarte wil bejammer nie, maar sodat ons kan sienwat die drie-enige-God gedoen het en nog steeds doen, vandag nog doen om sondaarmense soos u en ek te red.


Musiekbesonderhede:  

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers 

 2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page