
4) Die Drie Enige God aan die werk
(Volledige Erediens) Luk 22 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Luk 22:54-62
Teks: 22:60b-62 En onmiddellik, terwyl hy nog praat, het die haan gekraai. En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou wat Hy vir hom gesê het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En Petrus het buitentoe gegaan en bitterlik geween.
Tema: Die Drie-enige God altyd aan die werk vir ons verlossing
Psalms: 118:12,14; 107:1,3; 33:5,6; 18:1,14.
Agtergrond tot die preek: Ons volg die Here Jesus verder op sy lydensweg dieper die nag in. Al hoe dieper word Hy omsluit, al hoe vaster word Hy geboei, al hoe duideliker word Hy beledig, Hy word geheel-en-al verlaat. Onbeskroomd word Hy deur die voorste van die disspels verloën. Ons volg Hom, nie omdat ons, die Man van Smarte wil bejammer nie, maar sodat ons kan sienwat die drie-enige-God gedoen het en nog steeds doen, vandag nog doen om sondaarmense soos u en ek te red.
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/