top of page

39) Die Here roep

(Volledige Erediens) Jes 6 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Prk Jes. 6 (Roeping)           

Lees Jes 6:1-8 

Teks Jes. 6:8: Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.  

Tema: Die Here roep 

Psalms: 84:1,2; 66:1,7; 130:1,2; 145:1,9,10,12  

Agtergrond tot die preek: Wie sal Ek stuur, vra die Here Wie is bereid om te dien? Wie is bereid om die Woord te gaan verkondig? wie is bereid om die gemeente se ampswerk te doen ? Wie sal die siekes gaan opsoek? wie sal die afgedwaaldes vermaan? Wie sal God se getuie  op die markpleine van hierdie verlore gaande wêreld wees?  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page