top of page

38) Luister met 'n oop Bybel
Bybelstudie uit Hand 17 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Maar wat nou hier opvallend was, is dat hierdie mense werk met hulle Bybels. Een van die wonderlikste wonderlikste geluide wat 'n predikant tydens 'n preek kan ervaar in 'n gemeente, is mense wat in hulle Bybels kyk of dit so is, wat hy preek.
Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae op @WoordeuitsyWoning
bottom of page