top of page

36) Europa binnegeval!
Bybelstudie uit Hand 16:9-18 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Maar hier is die apostel Paulus en hy het twee of drie manne saam met hom en hy gaan van Troas se kant na Macedonië toe. En hy is "die aanvoerder van 'n invalsmag" wat uiteindelik die hele Europa, die hele Weste, ingeneem het ... eintlik besig is om vandag nog die hele wêreld in te neem. Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae, soos aangebied deur ds Gustav Opperman
Bron: Handelinge 16.9-18 Opnamedatum: 2024 09 03
bottom of page