top of page

33) Koop die tyd uit!

(Volledige Erediens) Ef 4 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees: Ef 2:1-10; 4:17-5:21  

Teks:  Ef 5:16 koop die tyd uit, omdat die dae boos is. 

Tema: Kosbare tyd 

Psalms:135:1,2; 135:3,8; 25:5,6; 66:7,8; 34:6,8  

Agtergrond tot die preek: Julle het mos meer as genoeg van julle tyd gemors met die verkeerde dinge, met kaf en met snert en tydverdrywe wat waardeloos is. Gebruik die tyd wat julle oor het in hierdie lewe, elke dag, elke sekonde ... gebruik dit nou tot eer van God. 

Opnamedatum: 2024 04 14  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page