
31) Wenende Weduwees
(Volledige Erediens) Luk 7 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Prk Luk 7 Wenende Weduwees
Lees Luk 7:11-17
Teks: 7:13 En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie!
Tema: Wenende weduwees
Psalms: 146:1,6; 103:7,11; 68:9; 145:10,11,12
Agtergrond tot die preek: Haar seun, haar enigste kind is dood. Die sin in sy lewe is nooit voltooi nie ... die woorde van daardie sin was nog besig om gevorm te word ... toe daar skielik ‘n punt kom. So is die dood van kind.
Opnamedatum: 2024 06 09
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/