
30) Wees 'n steen in die huis!
(Volledige Erediens) 1 Pet 3 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Eks. 19:1-6; 1 Pet. 2:1-10
Teks 1 Pet 2:5 laat julle soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom.
Tema: Wees ‘n steen in die huis
Psalms: 48:1,2; 65:2,3; 84:1,6; 48:4,5
Agtergrond tot die preek: God se huis is vandag nog besig om in hierdie wêreld gestalte te kry. Na die hoeksteenlegging van hierdie tempel op Golgota, op daardie bloedige Vrydagoggend, na die hoeksteenlegging het die eintlike bouwerk aan die Koning se huis in alle erns begin. Opnamedatum: 2024 06 02
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/