
3) Redding vir jou huis
(Volledige erediens) Lukas 18,19 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Luk 18:35-19:10
Teks 10: Toe sê Jesus aan hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, aangesien hierdie man ook ‘n seun van Abraham is.
Psalms: 95:1,2,4; 105:5,6; 139:1,2; 139:9,12.
Opnamedatum: 2023 11 05
Agtergrond tot preek:
Ken u daardie wind, geliefdes? Daardie wind wat hier binne in u 'n verlange wek, 'n verlange na die dinge van die Here ... 'n verlange om die Here te sien ... daardie wind wat u honger maak ... daardie wind wat u 'n naamlose honger gee ... om die Brood van Lewe te smaak ... en die naamlose dors om te drink uit die fontein van die water van die lewe ... verniet ...
Die skares drom op sy roete saam. Alle oë is op Hom gerig Jesus die Wondergeneser: alle oë wil Hom graag sien ook die oë van die blinde wat lig soek ... ook sy oë volg Hom met 'n desperate stem: Jesus, Seun van Dawid, wees my barmhartig ! en Jesus die Seun van Dawid open sy oë en die blinde het die Christus gesien ... Die Herder van Israel is op soek na die verlore skape van Israel en Hy sal hulle vind ! Die HERE se Kneg sal voorspoedig wees. Dit het Jesaja ook lank gelede reeds voorspel (Jes 52:13)
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/