
29) Terug na die Woord
(Volledige Erediens) Jes 8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Jesaja 8
Teks: Jes 8:6 Omdat hierdie volk die waters van Silóa verag wat saggies vloei.
Tema: Terug na die Woord
Psalms: 97:6,7; 19:4; 146:2,3,4; 99:1,2
Agtergrond tot die preek:
Hierdie dinge gebeur, hierdie waters spoel oor ons, hierdie chaos en anargie groei in omvang ... juis omdat ons Here, Immanuel is. Vir ons, vir die laaste gelowige Afrikaners, het Hy binne hierdie omstandighede ‘n duidelike opdrag. Die HERE se hand rus swaar op Jesaja in daardie tyd ... en op my ... eintlik op almal wat vandag nog vir sy woord bewe.
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/