
28) God gee ons 'n teken
(Volledige Erediens) Joh 2 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Johannes 2:1-12
Teks: Joh. 2:11 Hierdie eerste een van sy tekens het Jesus te Kana in Galilea gedoen; en Hy het sy heerlikheid geopenbaar.
Tema: God gee ons ‘n teken.
Psalms: 33:1,2; 40:3,4; Ps 68:9; Ps 95:1,2,4
Agtergrond tot die preek:
Soos Christus die gewone water geneem het en daarvan wonderwyn gemaak het, so neem sy Gees sondaarmense met elke Nagmaa en Hy maak van hulle koningskinders. Hy neem ‘n vuil bedelaar soos ek en Hy laat my beker vloei van wyn!
Opnamedatum: 2024 05 19
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/