
26) Skop jy teen die prikkels?
(Volledige Erediens) Hand 9 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Hand 7:54-8:4; 9:1-16
Teks: Hand 9:5 En die Here antwoord: Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.
Tema: Selfverwonding
Psalms: 145:1,2; 25:2,4; 32:1,5; 145:10,11,12
Agtergrond tot die Preek: Dit was of Jesus of hy ... As hy Jesus gelyk moes gee, dan sou sy hele lewe daarmee heen wees: En daarom skop ons teen die prikkels, Geliefdes. Ons kan nie daardie eie ek prysgee nie ... Dit wil maar net nie ... Al maak dit seer ... Al maak ons onsself hoe seer!
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/