top of page

23) God wek dooies op

Bybelstudie uit Handelinge 9:32-43 @WoordeuitsyWoning ​

Dis nie vir ons verstaanbaar hoekom die Here sommige mense se lewens verleng en ander mense se lewens verkort nie. Ons het nie begrip daarvoor nie. Ons kan ook selfs nie sê dat hierdie een, of daardie een is meer werd, of daardie persoon doen wonderlike werk. Hulle behoort dus te lewe nie. Dit is alles binne die beskikking van die Here self en God se raadsplan dat sulke dinge gebeur. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman, ⁨@WoordeuitsyWoning⁩    

Bron: Handelinge 9:32-43 Opnamedatum: 2024 04 30  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page