
22) Die Heilige in ons midde
olledige Erediens Hosea 11 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Hosea 11
Teks: 11:9 Ek is God en nie 'n mens nie, die Heilige in jou midde
Tema: God is regverdig en barmhartig. Psalms: 146:1,6; 81:12,13; 95:1,2,4; 103:7,11.
Agtergrond tot die preek:
Menslik gesproke kan ons nie anders nie. Ons moet erken: die gordyn is besig om oor die gereformeerde kerke in Suid-Afrika te sak. Dis amptelik. Die statistieke sĂȘ dit. Dis 'n kwessie van tyd, dan maak ons die deure toe.
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/