top of page

21) Opgestaan vir my!

Volledige Erediens Luk 23 HK 17 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Luk 23:50-24:12 Heidelbergse Kategismus Sondag 17 

Vraag 45:  Watter nut het die opstanding van Christus vir ons? 

Antwoord:  Ten eerste het Hy deur sy opstanding die dood oorwin, sodat Hy ons die geregtigheid wat Hy deur sy dood verwerf het,  deelagtig kon maak. Ten tweede word ons nou ook deur sy krag  tot 'n nuwe lewe opgewek. Ten derde is die opstanding van Christus  vir ons ’n betroubare waarborg van ons salige opstanding. 

Sing: Ps. 145:1,9,10,12; 97:6,7; 89:6,17; 149:1,2 

Tema: Die nut van die opstanding  

Agtergrond tot preek: 

Geliefdes, hoe het ons die evangelie ontvang? En hoe luister ons daarna? Sê ons vir onsself:  Hierdie pragtige skoongewaste klere is goed en gaaf … ek sal dit graag eendag wil aantrek …  maar vereers sal ek 'n rukkie langer  in die ou bekende grafklere wil rondloop.   Of dalk het ons al  die skoongewaste klere in dankbaarheid ontvang …  Maar, wat 'n stryd om daardie klere skoon te hou! 


Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page